Koop
-
Baadjie (Unisex)
R440,00 – R460,00 Kies opsiesSoftshell baadjie.
Graad 1-3: Opsioneel vir bo-oor sweetpak dra.
Graad 4-7: Verpligtend. -
Baadjie (Unisex) – Tweedehands
R175,00 – R195,00 Kies opsiesTweedehandse softshell baadjie.
Graad 1-3: Opsioneel vir bo-oor sweetpak dra.
Graad 4-7: Verpligtend. -
Kortmouhemp Dogters
R180,00 – R195,00 Kies opsiesKortmou skool- en oefenhemp vir dogters.
Alle grade.
-
Kortmouhemp Dogters – Tweedehands
R60,00 – R70,00 Kies opsiesTweedehandse kortmou skool- en oefenhemp vir dogters.
-
Kortmouhemp Seuns – Tweedehands
R60,00 – R70,00 Kies opsiesTweedehandse kortmou skool- en oefenhemp vir seuns.
-
Langmouhemp Dogters – Tweedehands
R70,00 – R80,00 Kies opsiesTweedehandse langmou skoolhemp vir dogters.
Alle grade.
-
Langmouhemp Seuns – Tweedehands
R70,00 – R80,00 Kies opsiesTweedehandse langmou skoolhemp vir seuns.
Alle grade.
-
Moulose Hemp Dogters
R180,00 – R185,00 Kies opsiesMoulose skool- en oefenhemp vir dogters.
Alle grade.
-
Moulose Hemp Dogters – Tweedehands
R50,00 – R60,00 Kies opsiesTweedehandse moulose skool- en oefenhemp vir dogters.
-
Skort Dogters
R150,00 – R170,00 Kies opsiesSkort vir dogters skooldrag (graad 1-3).
L.O., tennis, netbal en hokkie skort vir alle grade.