Skooldrag skort vir dogters in graad 1-3.
L.O., tennis, netbal en hokkie skort vir alle grade.
Vervaardig in Kaapstad met ingevoerde materiaal: 100% Poliëster.
Instruksies:
 Â
 Â
  ![]()
- Koue masjienwas: 30ËšC
- Moenie wasmasjien te vol maak nie.
- Moenie bleik of week nie.
- Moenie versagmiddel gebruik nie.
- Lae tuimeldroogverstelling.
- Moenie stryk nie.




