Unisex sportbroek vir skooldrag en L.O.
Seuns sportbroek vir krieket, tennis, atletiek, landloop en hokkie.
Vervaardig in Kaapstad met ingevoerde materiaal: 100% Nylon.
Instruksies:
 Â
 Â
  ![]()
- Koue masjienwas: 30ËšC
- Moenie bleik of week nie.
- Koue tuimeldroog.
- Moenie stryk nie.




