, , , , , ,

Sweetpakbaadjie

R420,00R440,00

SKU: SWTBAAD Kategorië , , , , , ,

Bestellings word aan leerders uitgedeel

  • Geen terugbetalings
  • Nuwe klere: Omruilings binne 7 dae
  • Tweedehandse klere: Geen omruilings
  • BTW ingesluit

Beskrywing

Sweetpakbaadjie.

Graad 1-3 verpligtend.

Graad 4-7 sportdrag.

Vervaardig in Kaapstad met ingevoerde materiaal: 100% Poliëster.

Instruksies:

           

  • Koue masjienwas: 30˚C
  • Moenie wasmasjien te vol maak nie.
  • Moenie bleik of week nie.
  • Moenie versagmiddel gebruik nie.
  • Lae tuimeldroogverstelling.
  • Moenie stryk nie.

Addisionele inligting

Grootte

5-6 jaar, 6-7 jaar, 7-8 jaar, 8-9 jaar, 9-10 jaar, 10-11 jaar, 11-12 jaar, 12-13 jaar, 13-14 jaar, S, M, L, XL, XXL

Mandjie
Sweetpakbaadjie
R420,00R440,00Kies opsies
Rol na bo