Koop
-
Skort Dogters
R150,00 – R170,00 Kies opsiesSkort vir dogters skooldrag (graad 1-3).
L.O., tennis, netbal en hokkie skort vir alle grade.
-
Sportbroek Unisex
R145,00 – R160,00 Kies opsiesUnisex sportbroek vir skooldrag en L.O.
Seuns sportbroek vir krieket, tennis, atletiek, landloop en hokkie.
-
Sportbroek Unisex – Tweedehands
R50,00 – R60,00 Kies opsiesTweedehandse unisex sportbroek vir skooldrag en L.O.
Seuns sportbroek vir krieket, tennis, atletiek, landloop en hokkie.
-
Wedstrydhemp Dogters
R200,00 – R210,00 Kies opsiesWedstrydhemp vir dogters vir tennis, krieket, atletiek, landloop, netbal en hokkie.
-
Wedstrydhemp Dogters – Tweedehands
R70,00 – R80,00 Kies opsiesTweedehandse wedstrydhemp vir dogters vir tennis, krieket, atletiek, landloop, netbal en hokkie.
-
Wedstrydhemp Seuns
R200,00 – R210,00 Kies opsiesWedstrydhemp vir seuns vir tennis, krieket en hokkie.
-
Wedstrydhemp Seuns – Tweedehands
R70,00 – R80,00 Kies opsiesTweedehandse wedstrydhemp vir seuns vir tennis, krieket en hokkie.
-
Wit Sportsokkies
R65,00 Kies opsiesWit sportsokkies met JvR-embleem.
Word gedra vir netbal- en tenniswedstryde.