Koop
-
Baadjie (Unisex) – Tweedehands
Price range: R175,00 through R195,00 Gesluit vir voorraadopnameTweedehandse softshell baadjie.
Graad 1-3: Opsioneel vir bo-oor sweetpak dra.
Graad 4-7: Verpligtend. -
Geruite Romp
Price range: R240,00 through R245,00 Gesluit vir voorraadopnameGeruite romp vir dogters.
Slegs graad 4-7.
-
Kortmouhemp Dogters
Price range: R180,00 through R195,00 Gesluit vir voorraadopnameKortmou skool- en oefenhemp vir dogters.
Alle grade.
-
Kortmouhemp Dogters – Tweedehands
Price range: R60,00 through R70,00 Gesluit vir voorraadopnameTweedehandse kortmou skool- en oefenhemp vir dogters.
-
Kortmouhemp Gr 7’s – Tweedehands
R70,00 Gesluit vir voorraadopnameTweedehandse kortmou skoolhemp, slegs vir graad 7’s.
-
Kortmouhemp Unisex
Price range: R205,00 through R210,00 Gesluit vir voorraadopnameKortmou skool- en oefenhemp vir seuns.
Alle grade.
-
Langbroek Dogters
Price range: R330,00 through R335,00 Gesluit vir voorraadopnameLang skoolbroek vir dogters.
Slegs graad 4-7.
-
Langbroek Dogters – Tweedehands
R120,00 Gesluit vir voorraadopnameTweedehandse lang skoolbroek vir dogters.
Slegs graad 4-7.
-
Langmouhemp Dogters
Price range: R215,00 through R240,00 Gesluit vir voorraadopnameLangmou skoolhemp vir dogters.
Alle grade.












