, , , , , , , ,

Skort Dogters – Tweedehands

R60,00R70,00

Skort vir dogters skooldrag (graad 1-3).

Bestellings word aan leerders uitgedeel

  • Geen terugbetalings
  • Nuwe klere: Omruilings binne 7 dae
  • Tweedehandse klere: Geen omruilings
  • BTW ingesluit

Beskrywing

Tweedehandse skooldrag skort vir dogters in graad 1-3.

L.O., tennis, netbal en hokkie skort vir alle grade.

Vervaardig in Kaapstad met ingevoerde materiaal: 100% Poliëster.

Instruksies:

           

  • Koue masjienwas: 30˚C
  • Moenie wasmasjien te vol maak nie.
  • Moenie bleik of week nie.
  • Moenie versagmiddel gebruik nie.
  • Lae tuimeldroogverstelling.
  • Moenie stryk nie.

Addisionele inligting

Grootte

5-6 jaar, 6-7 jaar, 7-8 jaar, 8-9 jaar, 9-10 jaar, 10-11 jaar, 11-12 jaar, 12-13 jaar, 13-14 jaar, S, M, L, XL, XXL

Mandjie
Skort Dogters – Tweedehands
R60,00R70,00Kies opsies
Rol na bo