, ,

Skoolkortbroek Dogters

R210,00

Skoolkortbroek vir dogters, net vir graad 4-7

SKU: KRTBRKDOG Kategorië , ,

Bestellings word aan leerders uitgedeel

  • Geen terugbetalings
  • Nuwe klere: Omruilings binne 7 dae
  • Tweedehandse klere: Geen omruilings
  • BTW ingesluit

Beskrywing

Skoolkortbroek vir dogters.

Slegs graad 4-7.

75% poliëster, 25% Viskose.

Instruksies:

of            

  • Was apart of saam met donker wasgoed voor gebruik.
  • Matige masjienwas / handwas.
  • Moenie bleikmiddel gebruik nie.
  • Moenie tuimeldroog nie.
  • Stryk: Bedek met stryklap en stryk op binnekant met koel strykyster.

Addisionele inligting

Grootte

8-9 jaar, 9-10 jaar, 10-11 jaar, 11-12 jaar, 12-13 jaar, 13-14 jaar, 14-15 jaar | 28, 30, 32, 34, 36, 38

Mandjie
Skoolkortbroek Dogters
Rol na bo