Geruite romp vir dogters.
Slegs graad 4-7.
Vervaardig in Kaapstad met ingevoerde materiaal: 67% Poliëster, 33% Viskose
Instruksies:
 Â
 Â
  ![]()
- Matige, koue masjienwas: 30ËšC
- Moenie bleikmiddel gebruik nie
- Moenie tuimeldroog nie
- Stryk: Bedek met stryklap en stryk op binnekant met koel strykyster




