Tweedehandse softshell baadjie.
Graad 1-3: Opsioneel vir bo-oor sweetpak dra.
Graad 4-7: Verpligtend.
Vervaardig in Kaapstad met ingevoerde materiaal: 92% Poliëster en 8% Katoen
Instruksies:
- Maak slegs vuil kolle eers skoon.
- Indien verdere skoonmaak nodig is: Maak sakke leeg, maak die rits toe, draai baadjie binnekant buite om.
- Koue masjienwas: 30˚C
- Gemiddelde rotasiespoed.
- Gebruik slegs ‘n bietjie waspoeier.
- Moenie versag- of bleikmiddel gebruik nie.
- Spoel behoorlik uit, moenie water uitwring nie.
- Laat op hanger droogword.
- Moenie tuimeldroog nie.
- Moenie stryk nie.
- Vermy enige vorm van hitte.